In onlangse studies het die fokus verskuif van âwat probeer die outeur sêâ na âhoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hómâ (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as âkorrekteâ antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
Price history
Mar 13, 2022
€3.43