Romanza Nostalgie

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.Jy is die eenDe Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie.Optelgoed is hougoedBrink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy’s van die bodorp en sy ’n motorwerktuigkundige.Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?

Price history

▲2.38%
Jan 28, 2023
€5.95
Sep 20, 2022
€5.81

Manufacturer

eBooks.com