Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ân telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ân brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ân paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ân jaar ouer. Só begin ân briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ân Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings.
Price history
▲7.12%
Jan 27, 2022
€16.36
▼-0.06%
Jan 26, 2022
€15.27
▼-0.56%
Jan 24, 2022
€15.28
▼-0.06%
Jan 18, 2022
€15.37
▲0.5%
Jan 17, 2022
€15.38
▼-0.06%
Jan 11, 2022
€15.30
▲0.44%
Jan 4, 2022
€15.31
▲0.57%
Dec 28, 2021
€15.25
▼-0.51%
Dec 21, 2021
€15.16
▼-0.06%
Dec 14, 2021
€15.24