Al is die dood ân feit soos ân koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van ân geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer. Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het. ân Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en ân sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs ân bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in ân leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis. Die dood is wreed ja, maar dit kan â verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.
Price history
▲5.76%
Jan 27, 2022
€11.32
▼-0.09%
Jan 26, 2022
€10.70
▼-0.27%
Jan 24, 2022
€10.71
▲0.27%
Jan 17, 2022
€10.74
▲0.09%
Jan 11, 2022
€10.71
▼-1.16%
Jan 10, 2022
€10.70
▲0.45%
Jan 4, 2022
€10.83
▲1.45%
Dec 28, 2021
€10.78
▼-0.45%
Dec 21, 2021
€10.63
▼-0.18%
Dec 14, 2021
€10.67